Falun or Law wheel

'n Kort inleiding tot Falun Dafa

Falun Dafa (ook Falun Gong genoem) is ‘n gevorderde self-kultivering praktyk van die Boeddha Skool. Falun Dafa was deur Mnr. Li Hongzhi gestig, die praktyk se meester. Dit is ‘n dissipline waar “assimilasie tot die hoogste kenmerke van die heelal – Zhen, Shan, Ren (Waarheid, Barmhartigheid, Verdraagsaamheid) - die grondslag is van die praktyk, en wat gebasseer is op die einste wette wat onderliggend is aan die ontwikkeling van die kosmos.” Meester Li se leringe is voorgesit in ‘n aantal tekste waaronder Falun Gong, Zhuan Falun, Die Groot Perfeksie Weg van Falun Dafa, Noodsaaklikhede vir Verdere Vordering en Hong Yin (Die Groot Verse) ingesluit is. Hierdie en ander werke is in agt-en-dertig tale vertaal, en hulle is gepubliseer en wêreldwyd versprei.

Die fokus van Falun Dafa se prakyk is die verstand, met die kutivering van ‘n person se verstand en gedagtes, of “Xinxing,” uitgesonder as the sleutel na vermeerdering van Gong energie. Die hoogte van ‘n persooon se Gong is direk eweredig aan sy Xinxing. Die konsep van “Xinxing” sluit in die transformering van deug (‘n wit form van materie) en karma (‘n swart form van materie.) Dit sluit ook Verdraagsaamheid in, onderskeiding en verlatenheid - dit is, om gewone mense se begeertes en verknogthede te verlaat, en om die mees moeilike beproewings te beheer en te verdra. Baie word ingesluit deur die konsep.

Falun Dafa sluit ook die kultivering van die liggaam in, wat bereik is deur die oefeninge uit te voer. Een doel van die oefeninge is om die praktisyn se bo-natuurlike vermoeëns en energie meganismes te vesterk deur middel van sy kragtige Gong krag. Nog ‘n doel is om baie lewendige entiteite in die praktisyn se liggaam te ontwikkel. In gevorderde prakitseering sal die onsterflike kindjie verwesenlik word en baie vermoeëns sal ontwikkel. Die oefeninge in Falun Dafa is noodsaaklik vir die transformering en kultivering van vir sulke dinge. ‘n Omvattende verstand-liggaam sisteem soos hierdie eis beide self-kultivering en fiesiese oefeninge. ‘n Persoon se Gong energie sal nie vermeerder as hy of sy bloot oefenige doen sonder Xinxing te kultiveer. Die oefeninge is dus ‘n aanvullende middel om geestelike perfeksie te bereik.

Falun Dafa behels die kultivering van ‘n Falun of Wet Wiel. Die Falun is ‘n intelligente roteerende entiteit saamgestel van hoë-energie materie. Die Falun wat Meester Li Hongzhi van ander dimensies in ‘n praktisyn se laer buik plant roteer konstant, 24 uur per dag. (Ware kuliveerders kan ‘n Falun bekom deur Meester Li se boeke te lees, na sy 9-sessie lesings op video te kyk of na sy audiobande te luister, of saam met studente van Falun Dafa te studeer. Die Falun help praktisyne om automaties te praktiseer. Dit is, die Falun verfyn die praktisyn ten alle tye al voer hy of sy nie die oefeninge uit elke oomblik nie. Van alle praktyke wat aan die publiek in die wereld vandag bekend is, is dit alleenlik Falun Dafa wat ’n toestant bereik het van “die Fa verfyn die persoon.”

Die roteerende Falun het dieselfde qualiteite as die heelal, en is die miniatuur van die heelal. Die Boeddhist Falun, die Taoist yin-yang en alles van die tien-rigting wereld is gereflekteer in die Falun. Die Falun bied redding vir ‘n praktisyn aan wanneer dit binnewaarts roteer (kloksgewys) aangesien dit ‘n groot hoeveelheid energie van die heelal absorbeer en transformeer dit na Gong energie. Die Falun kan redding aanbied vir andere wanneer dit uitwaarts roteer (anti-kloksgewys), want dit stel energie vry wat enige wesen kan red en enige abnormaal kondisie kan regstel. Om in die teenwoordigheid van iemand te wees wat praktiseer bevoordeel ‘n persoon.

Falun Dafa “bring ‘n persoon na ‘n toestant van wysheid en harmoniese bestaan. Die bewegings van die praktyk is kernagtig want ‘n groot weg is uiters eenvoudig en maklik.” Falun Dafa is uniek in 8 maniere:

1. ‘n Falun is gekultiveer in plaas van ‘n energie elixir.

2. Die Falun verfyn die persoon selfs wanneer hy of sy nie die oefeninge doen nie.

3.’n persoon se primêre bewussyn is gekuliveer in dat die persoon hom of haarself is wat Gong verkry.

4. Albei verstand en ligaam is gekultiveer.

5. Die praktyk behels 5 oefeninge wat eenvoudig en maklik is om te leer.

6. Die verstand is nie gebruik om enige iets te te lei nie. Daar is nie enige geasosieerde risiko’s nie en Gong energie vermeerder gou.

7. Lokasie, tyd en direksie is nie ‘n saak waneer gepraktiseer word nie en ook nie hoe ’n persoon die praktiseering sessie eindig nie.

8. Beskerming is voorsien deur die meester se Fashen so ‘n persoon hoef nie te vrees vir bose entiteite nie.

Die leringe van falun Dafa is dus heelmeal verskillend van daardie van konvensionele praktyk metodes of daardie wat gebasseer is op ‘n interne elixir of Dan.

Falun Dafa begin reg van ‘n hoe vlak en voorsien dus die mees raadsaam, vinnige en waardevolle wyse van praktiseering vir hulle met ‘n voorbepaalde konneksie of wie wat al vir jare gepraktiseer het en wat ander metodes te gebruik het maar gevaal het om Gong te verkry.

Wanneer ‘n prakisyn se Xinxing en sterkte van sy Gong ‘n sekere punt bereik kan hy of sy ‘n onvernietigbare diamantagtige liggaam verkry terwyl hy steeds in die sekulêre wêreld is. ‘n Persoon kan ook die ontsluiting van Gong bereik, geestelike verligting en die opligging van die hele persoon na hoer vlakke. Die met groot vasberaadheid moet hierdie opregte lering studeer daarna streef om hulle uiteindelike rang te bereik, hulle Xinxing ophef, en hulle verknogthede te verlaat. Alleenlik dan is geestelike perfeksie moontlik.

Mag julle dit koester---Die Boeddha Fa is reg voor jou.