'n Kort inleiding tot Falun Dafa
Falun Dafa (ook genoem Falun Gong) is 'n gevorderde kultivering praktyk van die Boeddha
skool. Falun Dafa was gestig deur Mnr. Li Hongzhi die praktyk se meester. Dit is 'n
dissipline waar "assimilasie na die hoogste qualiteite van die heelal Zhen, Shan, Ren
(Waarheid, Barmhartigheid, Verdraagsaamheid) - die gronslag van praktisering is.
Praktisering is gelei deur hierdie opperste qualiteite, en gebasseer op die einste wette
wat onderliggend is aan die ontwikkeling van die heelal.
LEES MEER...