'n Kort inleiding tot Falun Dafa

Falun Dafa (ook genoem Falun Gong) is 'n gevorderde kultivering praktyk van die Boeddha skool. Falun Dafa was gestig deur Mnr. Li Hongzhi die praktyk se meester. Dit is 'n dissipline waar "assimilasie na die hoogste qualiteite van die heelal Zhen, Shan, Ren (Waarheid, Barmhartigheid, Verdraagsaamheid) - die gronslag van praktisering is. Praktisering is gelei deur hierdie opperste qualiteite, en gebasseer op die einste wette wat onderliggend is aan die ontwikkeling van die heelal.
 LEES MEER...